lourensrivier.co.za

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Welkom by Lourensrivier Gemeente

PINKSTER 2012

 PINKSTER 2012

Dit gaan beslis 'n inspuiting vir ons geestelike lewe wees en beloof om groot skatte en waarhede te bring.

Program:
Sondagoggend, 20 Mei @ 09h00 - Die Ark vir haweloses besoek ons met hul koor en kom getuig
Sondagaand, 20 Mei @ 18h00 - Jesusfilm word gewys
Maandagaand, 21 Mei @ 19h00 - JEUG en getuienisse

Dinsdagaand, 22 Mei @ 19h00 - VROUE, koordanse en getuienisse
Woensdagaand, 23 Mei @ 19h00 - CMA (Christian Motorcycle Assosiation) besoek ons en kom getuig.
Donderdagaand, 24 Mei @ 19h00 - MANNE en getuienisse

KOM GENIET 'N HEERLIKE KOPPIE SOP EN BROODJIE SAAM MET ONS NA DIE DIENS!

DINAMIET KIDZ GAAN HIERDIE JAAR WEER ‘N OPWINDENDE KINDERPINKSTER Hê IN DIE KERKSAAL!!

DIE TEMA:  “Op ‘n skattejag” (ps. 119:72)

Read more...
 

Lourensrivier Getuig

Die lewe en wêreld van
Thys Wilkinson, BC (Before Christ)
Net kortliks hoe my lewe verloop het tot 30/4/08:
Vriende, drank en rugby het my lewe oorheers tussen 18 en 38....... 

Read more...
   

Fokusteks van die week

Fokusteks:  
Kyk asb gereeld op ons Facebook Profiel vir die weeklikse fokusteks en raak sommer ons vriend, sodat jy dit gereeld kan ontvang!
http://www.facebook.com/#!/profile.php?id=100001574874838
Of gaan na: www.communitas.co.za  vir meer inligting asook ekstra preekstudies en "Powerpoint" aanbiedings.

 

Leesrooster

Vir alle gemeentelede en alle kleingroepe......

Hierdie gids is 'n noodsaaklikheid vir enige iemand wat ernstig is oor Bybelstudie en Stiltetyd saam met God.
Die Leesrooster is 'n stuk toerusting wat jou dwarsdeur die hele Bybel neem in 'n siklus van 3 jaar en rondom vrae werk wat ons daagliks sal uitdaag om die Woord en die Skrywer beter te leer ken en verstaan.

Read more...
 
More Articles...
  • «
  •  Start 
  •  Prev 
  •  1 
  •  2 
  •  Next 
  •  End 
  • »


Page 1 of 2

Erediens Tye

09:00 Sondae Oggende
18:00 Sondae Aande (Jeug)

Adres:
NG Lourensrivier Gemeente

Jenningstraat 55, STRAND, 7140
Hoek van Broadway en Da Gama
Strand
Kaart

Kerkkantoor nr:
021-853 5991

Kalender

May 2012
S M T W T F S
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2