Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Nuwe Lidmate

Baie welkom by Lourensrivier Gemeente!

Mag jy ‘n ware geestelike tuiste by ons vind en die liefde van Jesus permanent hier ervaar! Ons gemeente is betrokke in verskeie afdelings van ons gemeenskap, konstant besig om die liefde van Jesus uit te leef en Sy genade te verkondig en ons poog om ons missie van oorgee,omgee en aangee in alle afdelings uit te leef.

Ons gemeente bestaan uit 27 wyke asook die Satelietwyk, maar omdat ons omgeegroepe het, kan jy meer mense makliker en gouer leer ken in ‘n kleiner groep. Hier ondersteun en bemoedig ons mekaar en kan jy geestelik groei.  

Kyk ook gerus op Sondae uit vir lede van ons Gasvryheidsbediening wat jou sal verwelkom en vir jou meer inligting kan gee oor die gemeente en jou direkte vrae sal probeer beantwoord.

Daar is boekies by die twee hoof-ingange waarin jy jou besonderhede asook versoeke kan skryf, waarna ons jou met graagte sal kontak.

Gaan lees gerus meer oor ons Omgeegroepe om uit te vind waar jy lekker kan inskakel by ons gemeente.
Indien jy jou gawes wil uitleef in die gemeente moedig ons jou ook aan om asb die kerkkantoor te skakel.

Vir algemene navrae, lidmaatskap verandering of om by ons aan te sluit:
Stuur ‘n e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of skakel die kerkkantoor by 021 853 5991.

Klik  hier om die lidmaatskapvorm af te laai.

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag61
Gister262
Afgelope Week992
Afgelope Maand2222
Sedert Feb 2014419695

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton