Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Wie is ons

DIT VERSEKER EK JULLE: AS ‘N KORINGKORREL NIE IN DIE GROND VAL EN STERWE NIE, BLY HY NET EEN; MAAR AS HY STERWE, BRING HY ‘N GROOT OES IN. -
Joh 12:24

ONS ROEPING:

Ons roeping kan kortliks saamgevat word as Oorgee, Omgee en Aangee.

Ons wil as geroepenes Christus volg, toegerus word deur die Gees en die Woord sodat ons deur die Here gestuur kan word om:

  • Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil.
  • Liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir ‘n praktykgerigte lewe.
  • Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur met die verlossingsboodskap van Jesus uit te reik na ons GESINNE, VRIENDE, GEMEENSKAP en die WêRELD.

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag24
Gister262
Afgelope Week955
Afgelope Maand2185
Sedert Feb 2014419658

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton