Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Bybelstudiegroepe

Die bevestiging van ‘n transformerende gesindheid van gebed in die gemeente is die bestudering van God se Woord sodat die Stem van die Heilige gees duidelik in ons gemeente gehoor sal word.

(Luk. 8:16 Niemand steek n lamp op en maak dit dan met iets toe of sit dit onder 'n bed nie. Inteendeel, hy sit dit op 'n staander sodat die mense wat binnekom, dit kan sien)

Bybelstudiegroepe funksioneer ook as ’n Kleingroep/Omgeegroep, maar fokus meer op Bybelstudie.

Kontak die Kerkkantoor indien jy wil deel word van ’n Bybelstudiegroep of die Bybelskool.

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag38
Gister124
Afgelope Week521
Afgelope Maand1751
Sedert Feb 2014419224

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton