Berading word aan ons Gemeentelede gebied wat hulp nodig het. Hierdie bediening bied ondersteuning, bemoediging, heelwording, vrymaking en herstel aan behoeftiges deur die krag en genade van ons Here Jesus Christus. Die bediening bestaan uit passievolle beraders wat beskikbaar is by elke geleentheid en bediening om jou hande te neem.
Kontak gerus ons Kerkkantoor @ 021 853 5991 vir 'n afspraak of meer inligting.
Of stuur 'n epos na: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Ons wil jou baie graag bystaan.