Ons het 27 wyke asook ‘n Satelietwyk vir lidmate wat nie binne die geografiese area van Lourensrivier Gemeente val nie. Die Wyke word bestuur deur ons wonderlike vrywillige Wyksgroepleiers, Wyksverteenwoordigers en Dienswerkers wat na die behoeftes van ons wykslede omsien. Ons poog ook daarin om ons lidmate gedurigdeur op datum te hou met gebeure deur middel van weeklikse elektroniese nuusbriewe, ons Facebookblad asook die Webwerf. Indien daar enige navrae is, kontak gerus ons Kerkkantoor @ 021 853 5991
Wyke
- Trefslae: 6384