Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Kliek asb op die skakel hier vir meer inligting oor die Covid-19 virus

https://sacoronavirus.co.za/

Aandag alle uitstallers: Kersmarkte Keuring Sluitingsdatum 30 Mei 2020

Agv Covid-19 is Kersmarkte keuringsdag te NGK Lourensrivier-Strand op 30 Mei gekanselleer. 

Kersmarkte gaan egter DV voort met hul markte. Keuring gaan deur elke mark self gedoen word d.m.v 'n volledige stel foto's van uitstallers se produkte en pryse.

Kliek hier vir inligting van die onderskeie markte.

.Lourensrivier Gemeente Feesmark:

Tesame met inligtingstuk en aansoekvorm, vra ons ‘n volledige stel foto’s van produkte van ‘n uitstallers.  Aansoekvorm en inligtingstuk Afrikaans / Engels.

Mannegroepe

manne1VERSKEIE MANNE GROEPE TE KIES EN TE KEUR

Ons gaan kamp saam, braai saam, 4x4 saam, ry motorfiets saam, drink vir ure saam koffie, huil saam, lag saam, lees saam Bybel  en BID saam!

manne2manne3

Kontak ons

021 853 5991

Maak 'n Bydrae

Gebedsversoeke

Eredienstye

Eredienste afgeskaf tot na Paasfees, of soos deur die Regering voorgeskryf.

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag160
Gister160
Afgelope Week641
Afgelope Maand468
Sedert Feb 2014242292

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton