Veritas Bybelskool Program
Lourensrivier het ‘n uitstekende, informele Bybelskoolprogram. Kursusmateriaal bestaan uit 4 modules (een per jaar). Geen eksamens nodig. Ontwikkel vaardighede in die verstaan, interpretasie en toepassing van die Bybel asook geestelike groei in jou persoonlike lewe
Gaan kyk ook op Veritas se webtuiste om verder te lees oor die inhoud van hierdie suksesvolle kursus wat jaarliks by Lourensrivier aangebied word: Veritas Webtuiste
Dinsdae & Woensdae: 09:00-10:00 of 19:00-20:00
R400 per persoon en R325 per paartjie (dit kan ook ouer & kind of broers en susters wees)
Kontak gerus ons kerkkantoor @ 021 853 5991